Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Nuwe politieke party, Change Starts Now, stel manifes bekend

Road To Literacy Trolley Library.
SOWETO, GAUTENG – Een van die nuwe politieke partye wat aan 2024 se verkiesing deelneem, stel welvaartbelasting voor om ekonomiese groei te bewerkstelling.
Change Starts Now word gelei deur die Johannesburgse sakeman, Roger Jardine.
Hy meen Suid-Afrika verkeer in ‘n tipe na-oorlogse toestand wat dringende ekonomiese ingrypings verg.

en_USEnglish